250px|duimnael|Boerdery naby Stolwijk 250px|duimnael|Schoonhoven 250px|duimnael|Ammerstol aan die Lek-rivier
Krimpenerwaard is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 57 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 161 km².
Die munisipaliteit word begrens deur die Lek-rivier in die suide en die Hollandse IJssel-rivier in die noorde, en val grootliks saam met die Krimpenerwaard-streek in die ooste van die provinsie. 'n Klein stukkie lê bokant die Hollandse IJssel-rivier, wat nie meer die Krimpenerwaard-streek is nie.Stein lê bokant die Hollandse IJssel-rivier, wat nie meer die Krimpenerwaard-streek is nie. Die munisipale gebied oos van die Vlist-riviertjie lê in die Lopikerwaard-streek.
Krimpenerwaard is in 2015 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Bergambacht, Nederlek, Ouderkerk, Schoonhoven en Vlist.
Plekke Stad Schoonhoven Hierdie plekke lê in die Lopikerwaard-streek (Haastrecht, Schoonhoven en Vlist gedeeltelik).
Dorpies
Ammerstol Bergambacht Berkenwoude Gouderak Haastrecht Krimpen aan de Lek
Lageweg Lekkerkerk Ouderkerk aan den IJssel Stolwijk Vlist
Gehuggies
Achterbroek 't Beijersche Beneden-Haastrecht Benedenberg Benedenheul Benedenkerk Bergstoep Bilwijk Bonrepas Boven-Haastrecht Bovenberg
Boveneind (gedeeltelik) Gedeeltelik in die Krimpen aan den IJssel-munisipaliteit. Bovenkerk Bovenstad De Hem De Hoek De Noord (grootliks) Hoenkoop (gedeeltelik) Gedeeltelik in die Oudewater-munisipaliteit. IJssellaan Kadijk Koolwijk Loet
Opperduit Oudeland Rozendaal Schoonouwen Schuwacht Stein Stolwijkersluis ('n klein stukkie) Grootliks in die Gouda-munisipaliteit. Tussenlanen Zevender (gedeeltelik) Gedeeltelik in die Lopik-munisipaliteit. Zuidbroek 't Zwaantje
Munisipale raad Verkiesings sedert 2015:
Party Setels 2015 2018 2022 Gemeente Belang Krimpenerwaard 7 7 7 SGP 5 4 5 Leefbaar Krimpenerwaard 4 Pro Krimpenerwaard 1 3 3 CDA 4 3 3 VVD 4 4 3 PvdA-GL 2 CU 3 3 2 D66 2 2 1 Lokaal op 1 3 1 PvdA 3 2 Gemeente Belang Schoonhoven 2 Totaal 31 31 31
Naburige munisipaliteite
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webwerf Plaatsengids (beskrywing) AlleCijfers (statistiek)