Arend Johannes van der Veen (14 Januarie 1809 - 23 Februarie 1882) was 'n Nederlandsgebore messelaar en voorman van die messelaars met die bou van Kerkplein, Pretoria. 'n Koerantartikel van die 1850's beweer dat hy met die skip Estafette in Suid-Afrika aangekom het. Sy seun, Willem van der Veen, was een van die eerste inwoners in Strubenstraat. Arend was die buite-egtelike seun van Berendina van der Veen. Arend was ook een van die Van der Veen- stamvaders in Suid-Afrika. 

Verwysings

Kategorie:Geboortes in 1809 Kategorie:Sterftes in 1882