duimnael|Die Liemers duimnael|Landskap naby Westervoort duimnael|Landskap naby Stokkum in die Montferland-munisipaliteit
Die Liemers is 'n streek in die ooste van die provinsie Gelderland in Nederland.
Die Liemers strek van die rivier die IJssel in die noordweste, die Oude IJssel in die noordooste met die Agterhoek-streek daaragter, die grens met Duitsland in die suide en die Ryn-rivier in die suidweste.
Doesburg, 's-Heerenberg en Zevenaar is bekende stede in die Liemers.
Munisipaliteite Die volgende 8 Gelderse munisipaliteite lê in die Liemers-streek:
Bronckhorst ('n klein stukkie) Gedeeltelik in die Agterhoek-streek. Doesburg (gedeeltelik) Doetinchem (gedeeltelik) Duiven Montferland Montferland word ook wel gedeeltelik by die Agterhoek-streek ingesluit en Oude IJsselstreek heeltemal. Oude IJsselstreek (gedeeltelik) Westervoort Zevenaar
Sien ook Streek in Gelderland Agterhoek
Streke in Overijssel Kop van Overijssel Salland Twente
Verwysings
Eksterne skakels Plaatsengids
Kategorie:Gelderland Kategorie:Streke van Nederland