Die wolweghaap (Hoodia dregei) is 'n vetplant wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap en Namibië en kom by Merweville, Beaufort-Wes en Prins Albert voor.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

dregei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika