Die soetghaap (Hoodia flava) is 'n vetplant wat deel is van die Apocynaceae familie. Die spesie is inheems aan Namibië, die Noord-Kaap en die Wes-Kaap.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

flava Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika