Die Eendjies (Ornithoglossum viride) is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Colchicaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
viride Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika