Die pondovalspendoring (Putterlickia retrospinosa) is 'n struik of klein boom wat deel is van die Celastraceae familie. Dit plant is endemies aan die Oos- en KwaZulu-Natal. Dit kom vanaf die Oribiravyn tot by Ntsubane voor. Die boom het 'n voorkomsgebied van 1900 km² en daar is ten minste tien subpopulasies bekend. Die bome buite natuurreservate word bedreig deur te veel veldbrande.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Putterlickia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika