Die Gordoniavalspendoring (Putterlickia saxatilis) is 'n struik of klein boompie wat deel is van die Celastraceae familie. Dit plant is endemies aan die Noord-Kaap.
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Putterlickia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika