Lillehammer 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Ligging in Oppland 90px|senter Land  Provinsie (Fylke) 20px Oppland Koördinate Stigting 1070 Oppervlakte:    - Totaal 477 vk km  Hoogte bo seevlak 1 m Bevolking:    - Totaal (2020) 28 493  - Bevolkingsdigtheid 56/vk km Taalvorm Bokmål Tydsone UTC +1 (MET)  - Somertyd UTC +2 (MEST) Burgemeester Espen Johnsen Amptelike webwerf lillehammer.kommune.no

Lillehammer (Noors: [ˈlɪ̂lːəˌhɑmːər], ) is 'n dorp en munisipaliteit (Noors: kommune) in die Gudbrandsvallei en aan die noordoewer van die Mjøsameer in die provinsie (fylke) Oppland, sowat 180 kilometer noord van die Noorse hoofstad Oslo.

Lillehammer het as die gasheerstad van die XVIIde Olimpiese Winterspele in 1994 internasionale bekendheid verwerf. Sedertdien is 'n aantal beduidende sportfeeste soos byvoorbeeld die 2008 Europese handbalkampioenskap in Lillehammer gehou.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf