Nagano (Japannees: 長野市, Nagano-shi, [nagaꜜno ɕi]) is 'n stad met 370 632 inwoners (2019) in Sentraal-Japan, op Honsjoe-eiland. Die burgemeester is Kenji Ogiwara. Dit beslaan 'n oppervlakte van 737,86 km².

Olimpiese gasheerstad Die stad het in 1998 as gasheerstad van beide die Olimpiese Winterspele en Paralimpiese Winterspele opgetree.

Eksterne skakels

Amptelike webwerf