Oos-Asiatiese studies is 'n multidissiplinêre veld van navorsing en onderwys oor Oos-Asië. Die veld sluit die studie van die streek se kultuur, taal, ekonomie, geskiedenis en politiek in."Sinological Shadows: The State of Modern China Studies in the United States," The Washington Quarterly (Spring 1980): 87-114, quote at p. 89.Judith Farquhar, James Hevia, "Culture and Postwar American Historiography of China," positions 1.2 (1993): 486-525; Andrew Gordon, “Rethinking Area Studies, Once More” The Journal of Japanese Studies 30. 2, (Summer 2004): 417-429. , p.13

By universiteite in Noord-Amerika en die Westerse Wêreld word die studie van Oos-Asië tradisioneel in EALC (Oos-Asiatiese Tale en Beskawings of Kulture) departemente gehuisves.

Subvelde Sinologie Japanologie Koreanologie

Verwysings

Kategorie:Asië