duimnael|Piktogram wat Sagtebal aandui duimnael|'n Sagtebalspel word gespeel duimnael|'n Sagtebal Sagtebal (Engels: softball) is 'n spansport wat veral in die Verenigde State populêr is. Sagtebal is verwant aan bofbal en die reëls van die twee sporte stem tot 'n groot mate ooreen. Die bal word egter onderarm gegooi na die kolwer. Balle is ook groter as dié wat vir bofbal gebruik word. As die spel binnenshuis gespeel word, word 'n bal met 'n sagter tekstuur gebruik.
Laerskole speel met kleiner balle 11" en hoërskole met 12" balle.
Die bal was oorspronklik wit gewees maar later verander na geel sodat die kolwer die bal beter kan sien.
Eksterne skakels
Sagtebal Suid-Afrika - Tuisblad
Tshwane Sagtebalvereniging - Tuisblad
KZN Skolesagtebal - Tuisblad
SA Skolesagtebal-inligting - Facebook Blad
Wes-Kaapse Sagtebalvereniging - Facebook Blad
Kategorie:Balsporte Kategorie:Spansporte Kategorie:Voormalige Olimpiese sportsoorte