duimnael|regs|300px|Phil Ivey tydens die 2007 "World Series of Poker".
Phil Ivey is 'n Amerikaanse pokerspeler wat beskou word as een van die beste kontantspel- en toernooipokerspelers in die wêreld in die "geen-limiet" vorm van die spel. Hy is een van die vele professionele spelers wat op gereelde basis op die pokerwebwerf, full tilt poker, speel.
Eksterne skakels Ivey se amptelike webwerf
Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Pokerspelers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1976