duimnael|Piktogram wat Gesinchroniseerde swem aandui duimnael|'n Gesinchroniseerde swemitem word uitgevoer duimnael|Die Russiese span wys hulle slag

Gesinchroniseerde swem is 'n watersport wat vroeër ook "kunsswem" of "waterballet" genoem was. "Gesinchroniseer" beteken "tegelyk". Die sport word veral deur meisies beoefen. Dit kan vergelyk word met ballet wat in 'n swembad beoefen word. Dit is 'n sierlike, maar moeilike sport. Die spanlede moet nie net die vier swemstyle, (vryslag, vlinderslag, rugslag en bors- of skoolslag) onder die knie hê nie, maar ook 'n gevoel vir ritme hê.

Gesinchroniseerde swem is sedert 1984 'n item op die program van die Olimpiese Spele.

Sien ook Swem Sierduik

Eksterne skakels

Die Internasionale Swemfederasie (FINA) se webwerf

Kategorie:Olimpiese somersporte Kategorie:Swem