Die jaar 1324 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 24ste jaar van die 14de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad. Gebeure 22 Mei – Koning Lodewyk van Beiere belê 'n algemene konsilie in Sachsenhausen en beskuldig Pous Johannes XXII van kettery.
Geboortes 5 Maart – Koning David II van Skotland
Sterftes 8 Januarie – Marco Polo, een van die eerste (tesame met sy pa en oom) westerlinge om met die sy-roete na China te reis (* 1254).
Kategorie:14de eeu