Die jaar 1329 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 29ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Die katedraal van Orléans, gewy aan die Heilige Kruis word opgerig. Die bou het begin in 1278. 19 Januarie – Teenpous Nicolaas V stel Giovanni Visconti, ab van S. Ambrogio in Milaan, aan as kardinaal. 19 Februarie – Teenpous Nicolaas V ekskommunikeer Pous Johannes XXII. 27 Maart – Pous Johannes XXII veroordeel die leerstellings van Meester Eckhart in die bul "In Agro Dominico". 24 Augustus – Teenpous Nicolaas V onderwerp hom aan Pous Johannes XXII.
Geboortes 27 Maart – Pous Gregorius XI, die 201ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk († 1378).
Sterftes
Kategorie:14de eeu