Die jaar 1327 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Woensdag begin het. Dit was die 27ste jaar van die 14de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad. Gebeure Edward III (1312-1377) word koning van Engeland. 18 Desember – Pous Johannes XXII bevorder Jacques Fournier (later Pous Benedictus XII) tot kardinaal van Sint Prisque.

Geboortes

Sterftes 21 September - Edward II van Engeland (* 1284).

Kategorie:14de eeu