Hud (Arabies: هُود, "Hüd")Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. is die 11de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 123 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka geopenbaar.
Die soera gaan deels oor die profeet Hüd, maar ook oor die geskiedenis van Noag, Salieg, Abraham en Lot, en Moses.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran