thumb|200px|links|Jona en die reusevis, uit die antieke werk Jami' al-tawarikh (omstreeks 1400). Metropolitan-kunsmuseum.
Yûnus (Arabies: يُونُس, "Jona")Die Heilige Quran. In Afrikaans vertaal deur Imam M.A. Baker. Uitgegee deur IDM (Islamic Dawah Movement of Southern Africa) Publications. is die 10de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 109 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka geopenbaar.
Yunus is genoem na die profeet Yunus (Jona). Daar word geglo die soera is geopenbaar voor die migrasie van die profeet Mohammed en sy volgelinge van Mekka na Medina (die hidjra).
Die hoofstuk is die eerste van ses soeras wat begin met die allegoriese letters (Muqattaʿat) Alief, Laam, Raa.
Verwysings
Skakels
Kategorie:Hoofstukke van die Koran