An-Nabâ (Arabies: النبأ, "Die Aankondging") is die 78ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 40 ajat, of verse.

Opsomming Die eerste 20 verse bespreek die wonders van die wêreldse skepping (die aarde, plante, die nag, berge en reën); die laaste 20 verse handel oor die wonders en verskrikkings van die volgende wêreld, met die straf van die opstandiges in sterk teenstelling met die beloning van die godvresendes in die Paradys.An-Naba at Sacred Texts

Verwysings

Skakels

Kategorie:Hoofstukke van die Koran