Die Gariepkanniedood (Commiphora gariepensis) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is inheems aan Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Gariepvallei vanaf Goodhouse tot by Kakamas voorkom.

Die boom se FSA-nommer is 275.3.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

gariepensis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika