Die hangvrugkanniedood (Commiphora zanzibarica) is 'n struik of klein boompie wat hoort tot die Burseraceae-familie en is inheems in Kenia, Mosambiek, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die spesie in Limpopo en Mpumalanga voor.
Die boom se FSA-nommer is 291.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Galery
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
zanzibarica Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Kenia Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Tanzanië Kategorie:Flora van Zimbabwe