Die fynblaarkanniedood (Commiphora kraeuseliana) is 'n struik of klein boompie wat aan die familie Burseraceae behoort. Die plant is endemies aan Namibië.

Die boom se FSA-nommer is 277.5.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bron Plants of the World Online

kraeuseliana Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Endemiese plante van Namibië