Die Namakanniedood (Commiphora namaensis) is 'n boom wat hoort tot die Burseraceae-familie en is inheems in Namibië en Suid-Afrika waar dit in die Noord-Kaap voorkom.
Die boom se FSA-nommer is 282.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
namaensis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika