thumb|200px|'n 16de-eeuse Koran wat oop is by soera 2, ajat 1-4.

'n Aja (Arabies: آية, ʾĀyah of teken; meervoud: ajat) is 'n vers in die Koran, een van die stellings van wisselende lengte wat die soeras (hoofstukke) van die Koran uitmaak en deur 'n nommer gemerk word. In die konteks van die Koran beteken die woord "bewys", "teken" of "wonderwerk". Dit kan in Islam na ander dinge as Koranverse verwys, soos godsdienstige verpligtinge (ayat taklifiyyah) of kosmiese verskynsels (ayat takwiniyyah). In die Koran word dit op verskeie plekke genoem, soos:

Die soeras het nie almal ewe veel ajat nie – die kortste een, Al-Kawthar ("Oorvloed"), het net drie, terwyl die langste een, Al-Ba'karah ("Die Koei"), 286 het.Muhammad Mustafa Al-A'zami (2003), The History of The Qur'anic Text: From Revelation to Compilation: A Comparative Study with the Old and New Testaments, p.70. UK Islamic Academy. .

Verwysings

Skakels

Kategorie:Koran Kategorie:Arabiese woorde Kategorie:Islamitiese begrippe