regs|duimnael|'n Bofors 283 mm kanon op die Sweedse HSwMS Gustav V AB Bofors is 'n voormalige Sweedse wapentuigvervaardiger wat tans deur die Britse wapenmaatskappy BAE Systems besit word. Die naam word al vir 350 jaar met die ysterindustrie en artillerievervaardiging geassosieer.

Verwysings

Kategorie:Britse maatskappye