Nerine gibsonii is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Cala en Engcobo voor. Daar is vier subpopulasies wat deur oorbeweiding bedreig word.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Nerine Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika