Die Gariepharpuisboom (Ozoroa namaquensis) is 'n immergroen boom wat aan die familie van mango-agtiges (Anacardiaceae) behoort. Die boom is inheems aan die Noord-Kaap en Namibië.
Die boom se FSA-nommer is 373.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Ozoroa Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika