Nerine gracilis is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Gauteng, Mpumalanga, Noordwes en die Vrystaat. Dit kom tussen Belfast, Ermelo en Wolmaransstad voor en het 'n voorkomsgebied van 11 158 km². Die plant word bedreig deur ontwikkeling, indringerplante en oorbeweiding.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Nerine Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika