Nerine pudica is 'n geofiet wat tot die Amaryllidaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Riviersonderendberge voor. Die plant word min gesien omrede dit slegs blom na 'n brand en word dus as seldsaam beskou. Die spesie is deel van die fynbos-bioom.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Nerine Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika