Cliffortia juniperina is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom van Namakwaland tot by die Kaapse Skiereiland voor asook die Agulhasvlakte en Klein-Karoo. Die plant is deel van die fynbos-bioom.
Subspesies Daar is twee subspesies: Cliffortia juniperina var. juniperina Cliffortia juniperina var. pilosula Weim.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
juniperina Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika