Cliffortia prionota is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom in die Palmietrivier-vallei, inlands van Kleinmond voor en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 69 km². Die plant word beskerm deur die Kogelberg-natuurreservaat waar dit voorkom en is deel van die fynbos-bioom.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

prionota Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika