Cliffortia montana is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Die spesie het 'n geskeide verspreiding met twee populasies, een in die Swartberg en die ander in die Sneeuberge naby Graaff-Reinet. Die plant is deel van die fynbos-bioom en word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
montana Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika