Cliffortia obcordata is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf die Kaapse Skiereiland tot by Stilbaai voor. Dit groei op vlaktes en laer hellings van die berge. Die struik word tot 1.5 m hoog. Die plant is deel van die fynbos-biome.
Bronnelys John Manning. 2018. Field Guide to Fynbos, Struik Nature, 2018 REDLIST Sanbi Plants of the World Online
obcordata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika