Die geelpistoolbos (Justicia aconitiflora) is 'n struik of klein boom wat deel is van die Acanthaceae -familie. Die spesie is inheems in Suid-Afrika en kom in KwaZulu-Natal en Mpumalanga asook Eswatini en Mosambiek voor.
Die boom se FSA-nommer is 681.2.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
aconitiflora Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika