Jessica Caroline Hoare (gebore 19 Junie 1999), beter bekend onder haar verhoognaam Jessica Alexander, is 'n Engelse aktrise en model. Sy het in die Suid-Afrikaanse rolprent gespeel Glasshouse (2021). Sy het by NEXT Model Management geteken.
Vroeë lewe Alexander het grootgeword in Richmond upon Thames. Sy het 'n jonger suster Sophie. Hy was op skool by Putney High School.
Film 2013: Necktie 2016: Truck 2021: Glasshouse 2021: A Banquet 2022: Into the Deep 2023: The Little Mermaid
Televisie 2018–2020: Penny on M.A.R.S 2020: Get Even - : Fallen
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Engelse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1999 Kategorie:Lewende mense