Die boegoe-ankerkaroo (Justicia incana) is 'n struik wat deel is van die Acanthaceae -familie. Die spesie is inheems in Suid-Afrika en kom in die Noord-Kaap, Noordwes, Vrystaat en Wes-Kaap voor. Dit is ook inheems in Botswana en Namibië.

Die struik het ook ander plaaslike name: bloubos, blouganna, blougannabossie, boegoe-ankerkarooskaapbos, netvetbossie, skaapbloubossie, vaalankerkaroo en vaalbossie.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

incana Kategorie:Flora van Botswana Kategorie:Flora van Namibië Kategorie:Flora van Suid-Afrika