Cliffortia nitidula is 'n struik wat tot die Rosaceae familie hoort. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom vanaf Malmesbury tot by Joostenberg voor. Dit het 'n voorkomsgebied van 306 km² en het reeds meer as 90% van sy habitat aan gewasverbouing afgestaan. Daar is tans agt gefragmenteerde subpopulasies oor.

Die plant is deel van die renosterveld en die fynbos-biome.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

acockii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika