Die pistoolbos (Justicia adhatodoides) is 'n struik of klein boom wat deel is van die Acanthaceae -familie. Die spesie is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mpumalanga voor. Dit staan ook as die bastergeelhout bekend.

Die boom se FSA-nommer is 681.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

adhatodoides Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika