Lubumbashi Internasionale Lughawe (IATA: FBM – ICAO: FZQA) is 'n lughawe wat Lubumbashi, Demokratiese Republiek die Kongo bedien.
Geskiedenis Lubumbashi Internasionale Lughawe is in die koloniale tyd as die Elisabethville-lughawe gestig. Dit was ook bekend as Luano-lughawe.
Hierdie lughawe het 'n hoëprofielrol tydens die Katanga-oorlog gespeel. Nadat dit deur troepe van die Verenigde Nasies se mag in die Kongo (ONUC) op beslag gelê is, is die lughawe as 'n basis teen die afskeidingsregering gebruik.
Verwysings
Kategorie:Koördinate op Wikidata Kategorie:Lughawens in Afrika