Kirkia is 'n genus van plante in die Kirkiaceae familie. Dit was voorheen in die Simaroubaceae familie, maar was geskuif na Kirkiaceae, saam met Pleiokirkia, omdat die twee genera produseer nóg kwassinoïede nóg limonoïede.
Die genus Kirkia is vernoem na John Kirk (1832–1922),wat 'n geneesheer, natuurkundige, metgesel van ontdekkingsreisiger David Livingstone, en Britse administrateur in Zanzibar was. Spesies van die genus kom slegs in Afrika voor.https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:38204-1
Spesies Die genus bestaan uit die volgende spesies (6The Flowering Plants Handbook), hierdie lys kan onvolledig wees): Kirkia acuminata Oliv., 1868, Catalogue of Life: 2017 Annual Checklist Genus Kirkia Suid-Afrika (Transvaal), Namibië, Botswana, SW-Angola, SE-D.R. Kongo (Zaire), Malawi, Zambië, Zimbabwe, Mosambiek Kirkia burgeri B. Stannard Ethiopië; Somalië Kirkia dewinteri Merxm. & Heine, 1960 Namibië Kirkia leandrii (Capuron) Stannard, 2007 Madagaskar;Tropicos syn.: Pleiokirkia leandrii Capuron, 1961 Tropicos Pleiokirkia leandriiGBIF Kirkia tenuifolia Engl., 1902 SE-Ethiopië, Somalië, Djiboeti, Kenia Kirkia wilmsii Engl., Suid-Afrika (Transvaal)
Verwysings
Kategorie:Bome van Afrika