Die kuseiappel (Dovyalis longispina} is 'n struik of klein boompie wat hoort tot die Salicaceae-familie. Die spesie is inheems in Eswatini, KwaZulu-Natal en Mosambiek.
Die boom se FSA-nommer is 510.1.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Dovyalis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika