Die duinesuurbessie (Dovyalis rotundifolia) is 'n struik of klein boompie wat hoort tot die Salicaceae-familie. Die spesie is endemies in die Oos-Kaap.

Die boom se FSA-nommer is 510.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

Kategorie:Dovyalis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Suid-Afrika