Die blinkblaarsuurbessie (Dovyalis lucida) is 'n struik of klein boompie wat hoort tot die Salicaceae-familie. Die spesie is in Suid-Afrika inheems in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga. Dit kom ook in Eswatini, Mosambiek en Zimbabwe voor.
Die boom se FSA-nommer is 508.https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome
Verwysings
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
Kategorie:Dovyalis Kategorie:Bome van Afrika Kategorie:Flora van Eswatini Kategorie:Flora van Mosambiek Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Flora van Zimbabwe