Die Internasionale Olimpiese Komitee (IOK; Engels: International Olympic Committee, IOC; Frans: Comité international olympique, CIO) is 'n nieregeringsorganisasie waarvan die kantore in Lausanne, Switserland, gesetel is en dit ten doel stel om die vierjaarlikse Olimpiese Somerspele en Winterspele te organiseer. Die amptelike tale is Engels en Frans. Kirsty Coventry dien sedert Junie 2025 as die IOK-president.

Presidente duimnael|links|Kantoor van die IOK in Lausanne duimnael|links|Die eerste IOK tydens die Olimpiese Somerspele van 1896 President Jare Demetrius Vikelas1894–1896 Pierre de Coubertin1896–1925 Henri de Baillet-Latour1925–1942 Sigfrid Edström1942–1952 Avery Brundage1952–1972 Lord Killanin1972–1980 Juan Antonio Samaranch1980–2001 Jacques Rogge2001–2013 Thomas Bach2013–2025 Kirsty Coventry2025–hede

Sien ook Nasionale Olimpiese Komitee Nasionale Paralimpiese Komitee Internasionale Paralimpiese Komitee

Eksterne skakels

Die IOK se amptelike webwerf

Kategorie:Olimpiese Spele Kategorie:Internasionale sportbeheerliggaam