Die Olimpiese Somerspele 2004 (Grieks: Θερινοί Ολυμπιακοί Αγώνες 2004, Therinoí Olympiakoí Agó̱nes 2004 [θeriˈni olibi.aci aɣoˈnes ðio çiʎaˈðes tetraˈkosi.a]), amptelik bekend as die Spele van die XXVIIIste Olimpiade, is tussen 13 en 29 Augustus 2004 in Athene, Griekeland, aangebied.

duimnael|links|Die Olimpiese Stadion in Athene Dit was naas die Olimpiese Somerspele van 1896 die tweede wat in die Griekse hoofstad Athene gehou is asook die eerste Spele waar meer as 200 nasies deelgeneem het. In Athene is ook die nie-amptelike Olimpiese Somerspele van 1906 beslis. Naas Athene was Kaapstad, Buenos Aires, Rome en Stockholm kandidate vir die organisasie van die 2004-Somerspele gewees.

Die opening- en sluitingseremonies het in die Olimpiese Stadion van Athene plaasgevind. Soos gebruiklik het die lande in alfabetiese volgorde die stadion ingestap met St. Lucia die eerste en die gasheer Griekeland die laaste, maar aangesien die plaaslike taal Grieks is, is dié taal se alfabet gebruik om die volgorde te bepaal. Mbulaeni Mulaudzi, hardloper en gouemedaljewenner tydens die Statebondspele 2002 in Manchester, het die Suid-Afrikaanse vlag ingedra.

Die Paralimpiese Somerspele 2004 is tussen 17 en 28 September in Athene gehou.

Toewysing duimnael|links|Die seremonie vir die verligting van die Olimpiese vlam is as 'n heidense skoonheidskompetisie met dansende priesteresse gereël duimnael|400px|Kaart van die Olimpiese Somerspele 2004 se wêreldwye fakkelloop Athene is op 5 September 1997 in Lausanne deur die Internasionale Olimpiese Komitee gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 2004. Ander kandidate was: Rome, Kaapstad, Stockholm en Buenos Aires.

Die stemming het as volg verloop: Stemming vir gasheer van die Olimpiese Somerspele 2004 Stad Land Rondte 1 Finale stemming Rondte 3 Rondte 4 Rondte 5 Athene 32 — 38 52 66 Rome 23 — 28 35 41 Kaapstad 16 62 22 20 — Stockholm 20 — 19 — — Buenos Aires 16 44 — — —

Sporte 28 Olimpiese sportsoorte in 301 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 301 goue medaljes oorhandig.

Stadions 35 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 2004 gebruik:

Olimpiese Sportkompleks Athene duimnael|Die Olimpiese vlam word tydens die openingseremonie in die Olimpiese Stadion in Athene aangesteek duimnael|In die Olimpiese Tennissentrum Athene is die tenniswedstryde beslis duimnael|In die Nikos Galis Olimpiese Binnensaal is die basketbaleindstryd en die gimnastiek se artistiese en trampolien-wedstryde aangebied duimnael|Die Faliro Olimpiese Strandvlugbalsentrum het strandvlugbal gehuisves duimnael|Die Galatsi Olimpiese Saal het ritmiese gimnastiek en tafeltenniswedstryde gehou duimnael|Boogskiet in die Panathinaiko-stadion tydens die Olimpiese Somerspele 2004 duimnael|Sluitingseremonie van die Olimpiese Somerspele 2004 StadionSporteKapasiteit Olimpiese Akwatiese Sentrum Athene Sierduik, Swem, Gesinchroniseerde swem, Waterpolo 23 000 (altesaam drie swembaddens) Olimpiese Tennissentrum Athene Tennis 15 000 (alle howe) Olimpiese Velodrom Athene Fietsry (baan) 3 300 Nikos Galis Olimpiese Binnensaal Basketbal (eindstryd), Gimnastiek (artistiek, trampolien) 19 250 Olimpiese Stadion Athene seremonies (opening/sluiting), Atletiek, Sokker (eindstryd) 72 000

Helliniko Olimpiese Kompleks StadionSporteKapasiteit Helliniko Skermsaal Skermsport 8 000 Helliniko Olimpiese Arena Basketbal, Handbal (eindstryd) 15 000 Olimpiese Bofbalsentrum Bofbal Nie gelys nie Olimpiese Kano/Kajak Slalom Sentrum Kanovaart (slalom) 3 150 Olimpiese Hokkiesentrum Veldhokkie 20 000 Olimpiese Sagtebalstadion Sagtebal Nie gelys nie

Faliro Kuslyn Olimpiese Kompleks StadionSporteKapasiteit Faliro Olimpiese Strandvlugbalsentrum Vlugbal (strand) 8 000 Faliro Sportpaviljoen Arena Handbal, Taekwondo 10 000 Vrede en Vriendskap-stadion Vlugbal (binnenshuis) 11 564

Goudi Olimpiese Kompleks StadionSporteKapasiteit Goudi Olimpiese Saal Pluimbal 8 000 Olimpiese Moderne vyfkampsentrum Moderne vyfkamp 10 000

Markopoulo Olimpiese Kompleks StadionSporteKapasiteit Markopoulo Olimpiese Ruitersentrum Ruitersport Nie gelys nie Markopoulo Olimpiese Skietbaan Skyfskiet Nie gelys nie

Sokkerstadions StadionSporteKapasiteit Kaftanzoglio-stadion (Thessaloniki) Sokker 27 770 Karaiskakis-stadion (Athene) Sokker 33 334 Pampeloponnisiako-stadion (Patras) Sokker 23 588 Pankritio-stadion (Heraklion) Sokker 26 240 Panthessaliko-stadion (Volos) Sokker 22 700

Ander sportplekke StadionSporteKapasiteit Agios Kosmas Olimpiese Seiljagwedvaartsentrum Seilvaart 8 000 Ano Liosia Olimpiese Saal Judo, Stoei 10 000 Galatsi Olimpiese Saal Gimnastiek (ritmies), Tafeltennis Nie gelys nie Kotzia-plein Fietsry (individuele padwedloop) 3 150 Marathon Atletiek (maraton begin) Nie gelys nie Nikaia Olimpiese Gewigoptelsaal Gewigoptel Nie gelys nie Panathinaiko-stadion Boogskiet, Atletiek (maraton eindstreep) 7 500 (boogskiet)34 500 (atletiek maraton eindstreep) Parnitha Olimpiese Bergfietsplek Fietsry (bergfietsry) Nie gelys nie Peristeri Olimpiese Bokssaal Boks 5 600 Schinias Olimpiese Roei- en Kanovaartsentrum Kanovaart (sprint), Roei 14 000 Stadion by Olimpia Atletiek (gewigstoot) Nie gelys nie Vouliagmeni Olimpiese sentrum Fietsry (individuele tydtoets), Driekamp Nie gelys nie

Kalender Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.

 OS Openingseremonie ● Wedstryde 1 Wedstryde met medaljes SS Sluitingseremonie

Augustus11Wo12Do13Vr14Sa15So16Ma17Di18Wo19Do20Vr21Sa22So23Ma24Di25Wo26Do27Vr28Sa29SoWedstryde 20px Atletiek2456536771 46 20px Basketbal●●●●●●●●●●●●●●2 2 20px Bofbal●●●●●●●●1 1 20px Boks●●●●●●●●●●●●●56 11 20px Boogskiet●●●1111 4 20px Driekamp11 2 20px Fietsry1122312311 18 20px Gesinchroniseerde swem●●1●1 2 20px Gewigoptel1222221111 15 20px Gimnastiek●●11111155●●11 18 20px Handbal●●●●●●●●●●●●●●2 2 20px Judo2213222 14 20px Kanovaart●2●2●●●●66 16 20px Moderne vyfkamp22 2 20px Pluimbal●●●●●212 5 20px Roei●●●●●●77 14 20px Ruitersport●●2●1●●●12 6 20px Sagtebal●●●●●●●●1 1 20px Seilvaart●●●●●●●●322222 11 20px Sierduik22●●1●1●1●1 8 20px Skermsport111211111 10 20px Skyfskiet222222221 17 20px Sokker●●●●●●●●●●1●1 2 20px Stoei22433323 18 20px Swem44444444 32 20px Taekwondo2222 8 20px Tafeltennis●●●●●●1111 4 20px Tennis●●●●●●13 4 20px Veldhokkie●●●●●●●●●●●●11 2 20px Vlugbal●●●●●●●●●●11●●11 4 20px Waterpolo●●●●●●●●●●●1●1 2 Totaal 0 0 0 13 12 13 12 19 15 17 29 34 20 17 15 21 24 30 17 301 Kumulatief 0 0 0 13 25 38 50 69 84 101 140 174 194 211 226 247 276 293 301 Seremonies OS SS Augustus11Wo12Do13Vr14Sa15So16Ma17Di18Wo19Do20Vr21Sa22So23Ma24Di25Wo26Do27Vr28Sa29SoWedstryde

Deelnemende nasies Hier volg 'n alfabetiese lys van al die Nasionale Olimpiese Komitees wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:

Suid-Afrikaanse deelname

Swem duimnael|upright|Suid-Afrika se Mbulaeni Mulaudzi in 2008 Ryk Neethling, Roland Schoeman, Lyndon Ferns en Darian Townsend verower 'n goue medalje in die 4x100 meter vryslagaflos. Roland Schoeman wen die silwer medaje in die 100 m vyslag en die brons medalje in die 50 m vryslag.

Atletiek Hestrie Cloete wen 'n silwermedalje met hoogspring. Mbulaeni Mulaudzi wen die silwermedalje in die 800 m wedloop.

Roei Die Suid-Afrikaanse span wen die brons medalje in die Stuurlose paar wedren.

Getal medaljes duimnael|400px|Kaart van deelnemende nasies in 2004: Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het: 1 (USA) 536 36 39 26 101 2 (CHN) 407 32 17 14 63 3 (RUS) 456 28 26 36 90 4 (AUS) 482 17 16 17 50 5 (JPN) 312 16 9 12 37 6 (GER) 479 13 16 20 49 7 (FRA) 317 11 9 13 33 8 (ITA) 364 10 11 11 32 9 (KOR) 264 9 12 9 30 10 (GBR) 259 9 9 12 30 15 (GRE) 441 6 6 4 16 43 (RSA) 106 1 3 2 6

Sien ook Olimpiese Somerspele 1896 in Athene Olimpiese Somerspele 1906 in Athene

Verwysings

Eksterne skakels

Athens 2004 Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Resultate en medaljewenners Olympic.org. Internasionale Olimpiese Komitee. Olympics: 2004 to 2012

Kategorie:Athene Kategorie:Geskiedenis van Griekeland 2004 2004 Kategorie:Sport in 2004