Drosanthemum dipageae is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Oos-Kaap naby Port Elizabeth voorkom. Daar is min omtrent die spesie bekend.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

dipageae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika