Die Prandtlgetal (Pr) of Prandtlgroep is 'n dimensielose getal, vernoem na die Duitse fisikus Ludwig Prandtl, gedefinieer as die verhouding van momentumdiffusiwiteit tot termiese diffusiwiteit. Die Prandtlgetal word gegee as:

Waar: = Spesifieke warmtekapasiteit in J/(kg.K) = dinamiese viskositeit in kg/(m.s) of Pa.s = vloeier se termiese geleiding in W/(m.K)

Die eenhede kanselleer dus soos volg uit:

Kyk ook Warmteoordragskoëffisiënt

Bron

Kategorie:Wiskunde