Drosanthemum capillare is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap voorkom. Daar is min bekend omtrent die spesie, daar word vermoed dat dit van Montagu tot by Riversdal voorkom en deel van die Renosterveld-bioom is.

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

capillare Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika