Drosanthemum autumnale is 'n vetplant in die vygiefamilie wat endemies aan Suid-Afrika is en in die Wes-Kaap, naby Mosselbaai voorkom. Dit mag dalk tot by Bredasdorp voorkom, die plant is laas in die 1930's gewaar. Die spesie is deel van die fynbos-bioom en mag dalk bedreig word deur ontwikkeling en landbou.
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
autumnale Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika